7066 Episodes

  1. Kenners antwoord luisteraarsvrae

    Published: 1/24/2025
  2. Geregistreerde finansiële raadgewers raak aan ‘n mylpaal

    Published: 1/24/2025
  3. Die avokadopeerseisoen sal die tekort aanspreek

    Published: 1/24/2025
  4. Daar is hoop vir ‘n rentekoersverlaging volgende week

    Published: 1/24/2025
  5. Positiewe wêreldmarkte beur ook ons beurs op

    Published: 1/24/2025
  6. RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Januarie 2025

    Published: 1/24/2025
  7. Hoeveel duurder is dit om ’n huis te bou as om een te koop?

    Published: 1/23/2025
  8. Batebestuur is ’n passie

    Published: 1/23/2025
  9. Hoe suksesvol is die elektrisiteit-toetsprojek by die Dr Beyers Naudé- munisipaliteit?

    Published: 1/23/2025
  10. Wat behels die beplande R100 miljard Transformasiefonds?

    Published: 1/23/2025
  11. RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 Januarie 2025

    Published: 1/23/2025
  12. Sasol val na produksieverslag

    Published: 1/23/2025
  13. $TrumpCoin sorg vir vuurwerke

    Published: 1/22/2025
  14. Die rand wen weer veld

    Published: 1/22/2025
  15. Daar is vraagtekens oor Eskom se toetsprojek om munisipaliteite te kry om hul rekenings te betaal

    Published: 1/22/2025
  16. Nóg veranderings van arbeidswetgewing op die horizon

    Published: 1/22/2025
  17. RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 Januarie 2024

    Published: 1/22/2025
  18. Inflasie onder beheer en kan rentekoersverlagings versnel

    Published: 1/22/2025
  19. Suid-Afrikaanse besighede en die regering loop deur onder kuberaanvalle

    Published: 1/22/2025
  20. Dié R100 000-bed kan jou gesonder maak

    Published: 1/20/2025

17 / 354

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.