RSG Geldsake met Moneyweb
A podcast by Moneyweb Radio
7066 Episodes
-
Die indeks vir alle aandele volg internasionale markte hoër en die rand wen veld teen die dollar
Published: 9/23/2024 -
Moes die regering van nasionale eenheid meer gedoen het in die eerste 100 dae na die verkiesing
Published: 9/23/2024 -
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 23ste September 2024
Published: 9/23/2024 -
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Published: 9/20/2024 -
Langtermyn-beleggers sien steeds risiko in Suid-Afrika
Published: 9/20/2024 -
Wat beteken ‘n privaatlopie in die ruimte?
Published: 9/20/2024 -
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20ste September 2024
Published: 9/20/2024 -
JSE ry wipplank na regstellings op wêreldmarkte
Published: 9/20/2024 -
Die “sonskynekonoom” sien wat ander miskyk
Published: 9/19/2024 -
Remgro is nie té beïndruk met sy afgelope boekjaar nie
Published: 9/19/2024 -
Discovery se beleggings begin vrugte dra
Published: 9/19/2024 -
Die rentekoers sak met ’n beskeie 0.25%
Published: 9/19/2024 -
Markte glimlag ná die rentekoersbesluit
Published: 9/19/2024 -
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19de September 2024
Published: 9/19/2024 -
Meer mense begin met kripto vir goedere en dienste betaal
Published: 9/18/2024 -
Daar is met sowat 40% van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters geknoei
Published: 9/18/2024 -
Laer inflasie kan die Reserwebank noop om die lang mes uit te haal
Published: 9/18/2024 -
Jy kan nou ’n motor oor 96 maande afbetaal
Published: 9/18/2024 -
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18de September 2024
Published: 9/18/2024 -
Markoorsig
Published: 9/18/2024
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.